Hoërskool Ermelo hengelaars spog met nuwe hemde
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo bedank die borge wat die Errie- hengelaars se nuwe hemde geborg het: Acsu en Spectrum Communications. Dit is ‘n groot eer om die gemeenskap deel te hê in elke aspek van EHS.
Hengel hemde










