Hoërskool Eldoraigne Trompoppies presteer by die Gauteng Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons trompoppies met die puik uitslae by die Gauteng Kampioenskappe wat die naweek plaas gevind het. Hulle items kwalifiseer ook vir die Suid-Afrikaanse kampioenskappe wat vanaf 28 Junie tot 3 Julie by Hoërskool Eldoraigne plaasvind.














