Hoërskool Douglas Bestuursraad 2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Douglas leerders wat verkies is tot die Bestuursraad vir 2025.

Voor: Chané Steenkamp, Celine Scholtz, Caretha Nel, Zia Burger en Tracey Matthews. Agter: Henning Myburgh, Henco Human, Adrian Janse van Rensburg, Arno Vlok en Heinrich Herselman.









