Hoërskool Dirkie Uys swemmers haal die Wes-Kaap skolespan
ADVERTISEMENT
Emily Liebenberg en Nicky Lategan is opgeneem in die Wes-Kaap skolespan wat 21-23 April in Durban aan die SA-skole Kampioenskappe gaan deelneem. Een van ons ouers, mev. Thea Lategan is verkies tot spanbestuurder van een van die spanne. ‘n Trotse oomblik vir die Tiere.

Emily links, Nicky regs









