Hoërskool Centurion rugbyspeler gekies vir die Blou-Bulspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Matthew van Huysteen (o. 15) van Hoërskool Centurion wat vir die Blou-Bulspan gekies is. Jou harde werk en toewyding word werklik beloon. Die skool is ongelooflik trots op jou en wens jou alle sterkte toe vir die Rhino-week wat voorlê. Die span het op 16 Junie teen die Sharks in Durban speel as deel van hul voorbereiding vir die toernooi.
![]()










