Hoërskool Bredasdorp dogters presteer in Netbal
ADVERTISEMENT
Drie netbal dogters van Hoërskool Bredasdorp- Christelize Kotze, LianieTreurnicht en Logan Gertse – neem van 14 tot 21 Desember in Abu Dhabi aan die BRSI ABU DHABI WORLD SCHOOLS FESTIVAL deel. Dit gaan beslis ‘n verrykende ervaring wees waarin hulle nuwe vaardighede gaan leer. ‘n Onvergeetlike geleentheid waarin hulle vriendskappe met netbalspelers oor die wêreld heen kan smee. Geniet elke oomblik.
![]()










