Hoërskool Ben Vorster Redenaars skitter in Podiumpret
ADVERTISEMENT
Twee Hoërskool Ben Vorster redenaars neem deel aan die La Rochelle Hoërgraadse Meisiesskool in die Paarl deelgeneem het aan die nasionale finale rondte en uitstekend gevaar het. Hier is ’n opsomming van al die uitslae van die sprekers wat ‘n video ingestuur het asook die wat daar was. Die Vossies spog algeheel met drie derde plekke!!! Ons harte is vol en ons bekers van dankbaarheid loop oor. Daar het 221 Hoërskool sprekers van reg oor die land deelgeneem. Die Vossies presteer as volg:
- Tessa van Heyningen – Graad 12 – derde
- Marne Coetzee – Graad 9 – derde
- Chani Gobetz – Graad 8 – derde
- Lene Campher – Graad 9 – vierde
- Zene de Jager – Graad 9 – vyfde
- Abigail Collins – Graad 9 – sesde
- Stiaan du Rand – Graad 11 – vyfde
- Lufuno Mabasa – Graad 11 – sewende
Al agt Vossies wat deelgeneem het, het opgeëindig onder die top 10 van hul afdeling. Dit wil gedoen wees. Baie geluk Vossies!
![]()










