Hoërskool Ben Vorster flippers presteer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ben Vorster flippers presteer! Twee swemmers van Die Hoërskool Ben Vorster het op Saterdag, 17 Augustus 2024 aan die “Age Group 3” swemgala in Mokopane deelgeneem. Geluk aan die volgende swemmers met hul prag uitslae:
Jamie Venter S o.14
- 1ste in 200m-IM
- 2de in 100m-vlinderslag
- 2de in 50m-vryslag
- 2de in 50m-rugslag
Theunis Botha S O/15
- 1ste in 50m-vryslag
- 1ste in 200m-IM
- 2de in 100m-rugslag
- 2de in 50m-rugslag
Baie geluk aan al hierdie twee seuns. Die Vossies is trots op julle!
![]()










