Hoërskool Ben Viljoen Swemmers na Suid-Afrikaanse Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hiermee die Hoërskool Ben Viljoen Swemmers wat deur is na Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Hulle is:
Anné Marais, Mari-Zanne Nortje, Jac-Johan Gouws, Simone Theron, Mighael Alberts, Tiaan Scheepers, Gustav Klingbiel, Zaria Fourie en Nathan Struwig is ingesluit in die Limpopo swemspan. Hierdie span gaan vanaf 20-24 April aan die Suid-Afrikaanse Skole kampioenskappe in Durban deelneem.

Jac Johan Gouws, Mighael Alberts, Tiaan Scheepers
Anné Marais, Zaria Fourie, Mari-Zanne Nortje
Nathan Struwig

Gustav Klingbiel

Simone Theron









