Eduplex leerder presteer aan SA Saalperd Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Eduplex leerder Imelia de Haas wat aan die SA Saalperd Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem het. Kampioen Kinderparkperd ruiters 18 jaar en onder behaal sy ‘n eerste plek! SA Grootkampioen Parkperd vertoon deur ‘n junior vertoner behaal sy `n vierde plek. Baie geluk Imelia, ons is werklik trots.
![]()










