Die Hoërskool Menlopark is die nommer een atletiekskool in SA na die Curro Podium finaal by Pilditch
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Menlopark is die nommer een atletiekskool in Suid-Afrika na die Curro Podium finaal by Pilditch. Baie geluk aan al die atlete en die Menlo-afrigters vir soveel meer as die ekstra myl! Ons is trots en dankbaar!
![]()










