Die Hoërskool Brandwag se kragoptellers behaal ‘n verskeidenheid prestasies
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag se kragoptellers het onlangs aan die E.C. Equipped-kampioenskap deelgeneem en ’n verskeidenheid van prestasies behaal. Al ses van hulle is gekies vir die Oos-Kaap-span wat in Julie aan die SA Equipped Kragoptel-kampioenskap gaan deelneem. Van links is Catinka Fourie, Stian Landman, Anika Maree, Nicole Loubser, Chanté Mulder en Pearl Bucwa.










