Die Hoërskool Brandwag Junior Raad van Leerders
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Die Hoërskool Brandwag is verkies tot die Junior Raad van Leerders: Graad 11: Charissa du Plessis, Kristen Heyns, Telanie Kritzinger, Remy Heymans en Tiaan Meyer Graad 10: Mirandé Filmater, Kara Fourie, Marné Koen, Derano Potgieter en Nicolis Thysse.
![]()










