Augsburg Landbougimnasium
Augsburg Landbougimnasium se talentvolle swemmers het aan Pomario se swemgala deelgeneem
29 van Augsburg Landbougimnasium se talentvolle swemmers het Donderdag, 19 Februarie 2026, met groot entoesiasme en vasberadenheid aan Pomario se swemgala deelgeneem. Die dag ...Hiermee Augsburg Landbougimnasium Matriek Uitslae van 2025
Augsburg Landbougimnasium spog met puik Matriek Uitslae van 2025 . Baie geluk aan elke leerder. Matriek Uitslae 2025 70 Kandidate 100 % slaagsyfer 82.86 ...Augsburg Landbougimnasium leerders is geseënd met vele talente
Augsburg Landbougimnasium beweeg nie net op die sportveld nie, maar skud ook vere reg op die verhoog. Tydens die Kultuuraand het die leerders gewys ...Augsburg Landbougimnasium atlete presteer
Atletiek: Baie geluk aan Augsburg Landbougimnasium Hoërskool-atlete wat gister aan die HS Hugenote Uitnodigings byeenkoms gaan deelneem het, en die volgende prestasies behaal het: ...Augsburg Landbougimnasium stel hul VRL vir 2026 bekend
Baie geluk aan die Verteenwoordigende Raad van Leerders 2026 van Augburg Landbougimnasium ! Aug “When your actions inspire others to dream more, learn more, ...Augsburg Landbougimnasium tennisspeler se toekoms is rooskleurig
Veels geluk, Juan leerder van Augsburg Lanbougimnasium ons hou beslis jou tennis-toekoms dop.Augsburg Lanbougimnasium stel hul senior raad van leerders vir 2026 bekend
Baie geluk aan Augsburg Landbougimnasium Senior Raad van Leerders vir 2026! Ons is trots op julle!Augsburg Landbougimnasium vaar puik by die Klawer Kunste
Baie geluk aan die leerders van Augsburg Landbougimnasium wat Goud, Silwer en Blou verwerf het by Klawer Kunste.Hiermee Mnr en Mej Augsburg Landbougimnasium 2025
Die kroonjuweel van die kwartaal was ongetwyfeld die Mnr. en Mej. Augsburg 2025 kompetisie ’n viering van styl, persoonlikheid en die ware Augsburg-gees. ...Augsburg Landbougimnasium wys weer waarom hulle voorloop
Van 3 tot 5 April 2025 het Augsburg Landbougimnasium aan die Agri Expo Wes-Kaap Jeugskoukampioenskappe deelgeneem wat by Hoër Landbouskool Boland aangebied is. Ons ...Skaapskeer sukses vir Augburg Landbougimnasium
Wat is ’n landbouskool sonder skaapskeer? Augsburg Landbougimnasium eie Riaan Louw en Christiaan Boonzaaier het die Wes-Kaap Skole-skaapskeerspan verteenwoordig tydens die Nasionale Skaapskeer-kompetisie wat ...Augsburg Landbougimnasium netbal jong ster neem vlerk
Netbal is net so belangrik op ons kampus, en ons is trots op Donné de Beer, wat opgeneem is in die o.11 Weskus-span. Sy ...Augsburg Landbougimnasium rugby trots jong spelers groot drome
Die tweede kwartaal van 2025 het vir Augsburg Landbougimnasium ’n seisoen van prestasie, talent en trots gebring. Ons leerders het nie net hul staal ...Augsburg Landbougimnasium Jeugskou uitblinkers
Die SA Jeugskou Kampioenskappe , hier op eie bodem, is afgehandel. Augsburg Landbougimnasium kan met trots die volgende uitslae bekend maak: Goue medalje wenners ...Tydens Augsburg Landbougimnasium se 2023 prysuitdeling is baie leerders beloon vir hulle harde werk
Tydens Augsburg Landbougimnasium Hoërskool se 2023 prysuitdeling is baie leerders beloon vir hulle harde werk in 2023.Baie geluk aan Frederick Turner wat aangewys is ...Augsburg Landbougimnasium leerders presteer in ruiterkuns
Augsburg Landbougimnasium se leerders presteer in ruiterkuns. Tydens die afgelope Loeriesfontein Skou, het van ons leerders baie mooi presteer. Die uitslae is as volg ...Augsburg Landbougimnasium Gr 12 leerder wen met sy Landboutegnologie-taak
Tydens NAMPO Kaap / Cape het Frederick Turner (Gr. 12) sy Landboutegnologie-taak ingeskryf vir die Boereplanne-afdeling. Hierdie kompetisie word aangebied deur Landbouweekblad en Omnia ...Augsburg Landbougimnasium Gr 11-leerders het ‘n besproeiingskursus bygewoon
Die Augsburg Landbougimnasium Gr. 11-leerders het ‘n besproeiingskursus gehad aangebied deur die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut (SABI). Die volgende leerders was die top-kandidate van die kursus: ...Augsburg Landbougimnasium Senior Raad van Leerders 2024
Baie geluk aan die Augsburg Landbougimnasium Matrieks van 2024 wat gekies vir die Senior Raad van Leerders 2024. Uit hierdie groep sal ‘n hoofmeisie ...Augsburg Landbougimnasium leerder wen wingerdsnoei-kompetisie
Baie geluk aan Augsburg Landbougimnasium se Phillip Smith (Gr. 10) wat die leerder-afdeling van die wingerdsnoei-kompetisie gewen het. Hierdie kompetisie het plaasgevind is by ...Augsburg Landbougimnasium wys hul staal by die 41ste Jongooi-kuddeëvalueringsdag
Tien van ons leerders het die 41ste Jongooi-kuddeëvalueringsdag van Agri Malmesbury op die Malmesbury-skouterrein bygewoon. Die dag behels Merino-prestasietoetsing, kudde-evaluering van jongooie en vagbeoordeling. ...‘n Opwindende kwartaal twee vir Augsburg Landbougimnasium
LANDBOU: Die BKB Wolskool is volstoom aan die gang by Augsburg Boerdery. Keith Coetzee en Thinus van Schalkwyk, van BKB, bied die wolskool aan ...Augsburg Landbougimnasium ruiters is hul goud werd
Twee van Augsburg Landbougimnasium se leerders het aan die Williston Skou deelgeneem. Hulle het baie mooi presteer. Mieke Visser (Graad 7) is die trotse ...Augsburg Landbougimnasium leerders leer om te plant vir môre
Om groente/plante te plant, is om te glo daar is ‘n môre. Die tonnel by Augsburg Landbougimnasium Boerdery word elke dag met arendsoë dop ...Augsburg Landbougimnasium skitter tydens Swellendam Skou
Die Swellendam Skou was goed vir Augsburg Landbou Gimnasium! 50 van ons leerders het hul staal gewys in die ringe en agter die kospotte. ...Augsburg Landbougimnasium atlete presteer
Baie geluk aan Augsburg Landbougimnasium twee Laerskool-atlete wat ‘n plek verwerf het in die Boland-span. Hulle gaan deelneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe te Dal ...Augsburg Landbougimnasium Matriekklas van 2022 Matriekuitslae
Hartlik geluk aan die Augsburg Landbougimnasium Matriekklas van 2022 met hul matriekuitslae. Baie dankie aan ons puik opvoeders en matriekleerders vir hul toewyding en ...Augsburg Landbougimnasium nuwe Hoofleiers vir 2023
Augsburg Landbougimnasium se nuwe leiers vir 2023. Hoofseun 2023: André Vermeulen Hoofdogter 2023: Luchané Matthews Onderhoofseun: Samuel Hanekom Onderhoofdogter: Noah BaardAugsburg Landbougimnasium presteer by Jeugskou
Augsburg Landbougimnasium het deelgeneem aan die Wes-Kaapse Jeugskou-toekenningsgeleentheid en het verskeie spesiale toekennings gewen. Baie geluk aan alle deelnemers en Augsburg Landbougimnasium is baie ...Augsburg Landbougimnasium se nuwe sportorganiseerder
Augsburg Landbougimnasium het ‘n nuwe sportorganiseerder. Mnr.Vernon Lombard het grootgeword op ‘n klein dorpie, Hekpoort (ongeveer 100km vanaf Johannesburg). Hy matrikuleer aan HS Monument ...Augsburg Landbougimnasium se 2023 leiers woon opleiding en beplanningskamp by
Augsburg Landbougimnasium se VRL en SRVL 2023 het hul jaarlikse opleiding en beplanningskamp te Donkieskraal bygewoon. Augsburg Landbougimnasium se waardes is deeglik ondersoek en ...Augsburg Landbougimnasium Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2023
Augsburg Landbougimnasium se Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2023 is: Graad 9 Emili van Zyl Jana van Zyl Marni Louw Graad 10 Chanté Strauss ...Augsburg Landbougimnasium kwartaal 1 uitblinkers
Augsburg Landbougimnasium kwartaal 1 uitblinkers: Tennis KrieketAugsburg Landbougimnasium Matriekuitslae A-kandidate
Augsburg Landbougimnasium Matriekuitslae A-kandidate: Totale kandidate ingeskryf: 48 Slaagsyfer: 48 Totale onderskeidings: 2 Universiteitsvrystelling: 37 Matrikulant met die meeste A-simbole / Dux-leerder: Karla-Mari Basson ...

































