Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Ruiter presteer
ADVERTISEMENT
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria leerder, Emma Olsen en haar perd Montego Bay het op 4 Mei aan SAIC (South African Interprovincial Competition) se 120 km-uithourit deelgeneem en die tweede plek in Gauteng behaal. Sy is lid van die Gauteng Junior Span wat die silwermedalje gewen het. Baie geluk Emma, ons is trots op jou!










