Grey College Primary School swemmer is die waterwenner
ADVERTISEMENT
Cobus de Jager (gr.7) van Grey College Primary School het 28 Februarie deelgeneem aan die Level 0 Mangaung byeenkoms en het as volg presteer:
Seuns o. 12
- 200m IM – eerste plek
- 50m Vryslag – eerste plek
- 50m Vlinderslag – eerste plek
- 50m Borsslag – eerste plek.










