Hoërskool Duineveld leerder presteer uitstekend by die Proverto Nasionale Rekeningkunde Olimpiade
ADVERTISEMENT
Hoërskool Duineveld is trots op Jessica Lok wat aan die 2de en finale rondte deelgeneem het van Proverto Nasionale Rekeningkunde Olimpiade en 80 % behaal het. Jessica was deel van 1 072 leerders in graad 11 wat deelgeneem het met ñ graadgroep gemiddeld van 75 %. Baie geluk Jessica met jou goeie prestasie. Bou voort hierop.










