Hoërskool Hartswater stel Hoofleiers vir 2026 bekend
ADVERTISEMENT
Met trots stel Hoërskool Hartswater hulle hoofleiers vir 2026 bekend:
- Hoofseun/Head boy – Marco Louw
- Hoofmeisie/Head girl – Danelle Conradie
- Onderhoofseun/ Deputy head boy – Gideon Moolman
- Onderhoofdogter/ Deputy head girl – Simoné Fourie
May you lead us to new heights with grace and dignity. Good luck for 2026.
![]()










