Sagtebal prestasie vir Hoërskool Brits
ADVERTISEMENT
Skitter Sagtebal prestasie vir Hoërskool Brits aan die Tshwane-liga finaal.
- o.14 eindig 3de met 22-3 wen oor Akasia
- o.15 eindig 5de
- o.16 eindig 2de met ‘n naelskraap verloor van 8-10 teen Rietondalle
- o.19 eindig 2de met ‘n ‘naelskraap verloor van 5-7 teen HTS John Voster
- Camilla Ringane beste o.14 batter Vir die Liga
- Megan Seath beste o.16 batter Vir die Liga
- Jane Botha Beste catcher
- Jacqueline du Plessis beste Pitcher














