Laerskool Vorentoe leerder word vereer by die Mosselbaai Sportraad se Toekenningsgeleentheid
ADVERTISEMENT
Luca Vermeulen (graad 5) van Laerskool Vorentoe het ‘n tweede plek ontvang in die kategorie vir Sportman van die Jaar met ‘n gestremdheid by die Mosselbaai Sportraad se Toekenningsgeleentheid.
Geluk met hierdie uitsonderlike prestasie, Luca.
![]()










