Laerskool Vorentoe leerder verwerf haar WP Jeugskou kleure
ADVERTISEMENT
Simoné Hesse (graad 5) van Laerskool Vorentoe het deelgeneem aan die WP Jeugskou. Sy het die Junior Beef Kategorie gewen. Sy het tydens hierdie skou haar WP Kleure verwerf en gaan in September aan die Nasionale Kampioenskappe in Pietermaritzburg deelneem.
![]()










