Springbok skrumskakel deel sy kennis met Hoër Landbouskool Marlow
ADVERTISEMENT
Ons Ramme was bevoorreg om die Springbok-skrumskakel, Cobus Reinach, by ons te hê om die skool se skrumskakels te help en sy kennis met hulle te deel. Dit was ‘n groot voorreg vir die seuns – hulle het dit baie geniet en baie geleer. Dankie, Cobus!












