Griekwas o.12- 7’s Rugby prestasie vir Laerskool Oranje-Noord
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Oranje-Noord leerder Janu Roos wat in die September vakansie die geleentheid gehad het om deel te kon neem aan die Provinsiale 7-man Rugby toernooi in Bloemfontein.
Jano Roos










