Hoër Volkskool Potchefstroom leerder skitter in kultuur
ADVERTISEMENT
Hoër Volkskool Potchefstroom leerder, Roanke Bouwer is tydens die Radikale Redenaars aangewys as die Noord-Wes wenner vir Afrikaans Prosa voorlesing en sal Noord-Wes verteenwoordig by die nasionale kompetisie. Sy het ook tydens die Virseker Sangkompetisie by die Potch Geesfees ‘n algehele tweede plek behaal wat ‘n kontant prys en sangkontrak ingesluit het.Baie geluk met die mooi prestasies.
![]()










