Laerskool Worcester -Oos leerder woon die Boland Pettefunksie by
ADVERTISEMENT
Hazzlett Cloete het die afgelope naweek die Boland o.12-rugbyspan se pettefunksie bygewoon. Hazzlett en sy span sal hierdie komende naweek aan ‘n interprovinsiale toernooi in Riversdal deelneem.










