Laerskool Totius leerder presteer aan die Tygerberg Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Laerskool Totius leerder Nelia Gerber (gr.6) is as kategoriewenner by die Tygerberg Eisteddfod aangewys in twee kategorieë, nl. beste gedig en beste poem in graad 6. Baie geluk!
![]()










