AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Bridge House School Senior and Junior debating teams shine at the provincials

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Seunshokkie Eerstespankaptein – Henré Kotzé

  • Honours Blazers for two outstanding achievers of Edenvale High School

  • Celebrating Excellence at Hotazel College

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Netbal Eerstespankaptein – Zani Booysen


Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News
Home›Regional News›Northern Cape›Hoërskool Duineveld›Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld o.19 A hokkieseuns

Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld o.19 A hokkieseuns

By Karien Frans
1st August 2024
774
0

ADVERTISEMENT


Share:

Kom ondersteun die hokkiespanne 5 Augustus. AWSUM het met hulle afrigter Pieter Jooste gesels.

Wat kan die skool en ouers Interjol van julle span verwag? Die ouers en die skool kan ’n goeie wedstryd te wagte wees. Vanjaar weeg beide skole se eerstespanne baie gelyk teen mekaar op en enige van ons kan op die dag as oorwinnaars uit die stryd tree. My span speel tot die eindfluitjie blaas en gaan lê nooit nie, en die ouers en ondersteuners sal dit duidelik kan sien.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons span is werklik fiks vanjaar en die seuns gee hulle alles vir die volle 60 minute. Ons eindig net so sterk soos wat ons begin het, en dit is beslis ’n voordeel om fiks in hokkie te wees.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk? Ek het nie ’n persoonlike afrigter waarna ek kan verwys nie, maar my afrigting is baie geformuleer in lyn met die Australiese metodiek. As ek iemand kan uitsonder sal dit Eddie Jones wees, en ek geniet ook Paddy Upton se benadering tot sportafrigting.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan hardloop? Dit klink soos ’n cliché, maar ek sê
gewoonlik vir die seuns om op te gaan en die wedstryd te geniet. Daar is altyd druk om te presteer, maar ek glo as jy sport kan
speel vir die genot wat dit aan jou bied, sal jy altyd iets uit die wedstryd saam kan neem, wen of verloor.

o.19 A

Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier.

TagsGroot Interjol 2024
Previous Article

Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld A netbalspanne

Next Article

Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld A hokkieseuns

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld se eerstespan rugbykaptein gesels met AWSUM

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld A hokkieseuns

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld se eerstespan hokkiekaptein gesels met AWSUM

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Upington o.19 A hokkiedogters

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld A rugbyspanne

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld o.19 A netbalspan

    1st August 2024
    By Karien Frans

  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Welkom aan Laer Volkskool se nuwe personeel

  • Free StateNorthern and Eastern Free StateRegional NewsWelkom Gimnasium

    Welkom Gimnasium kies hul rugbyspanne

  • Hoërskool NylstroomLimpopoRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Nylstroom se hoofseun vir 2022

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us