AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Curro Hermanus participated at the Willie le Roux Rugby Festival

  • Worcester-Noord Primêre Skool vier Wêreldboekedag

  • Hoërskool Bredasdorp athletes excel in Cross Country

  • Hoërskool Ellisras se SA Skole Swem Kampioenskappe uitblinker

  • Laerskool Aliwal-Noord rugbyspanne wys veggees in Trompsburg


Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News
Home›Regional News›Northern Cape›Hoërskool Duineveld›Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld se eerstespan hokkiekaptein gesels met AWSUM

Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld se eerstespan hokkiekaptein gesels met AWSUM

By Karien Frans
1st August 2024
509
0

ADVERTISEMENT


Share:

AWSUM gesels met, Mia Louw eerstespan hokkiekaptein van Hoërskool Duineveld oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê.

Hoe is die samestelling van die span vir Interjol? Is daar enige beserings? Die samestelling van ons span behels ‘n
groep meisies met baie talent, potensiaal en ondervinding. Elke meisie in die span het hulle plek deur hulle harde werk en hulle
deursettingsvermoë verdien. Ons span se samestelling is ‘n groot deel van ons span se sukses, omdat elke meisie iets uniek na die span bring. Juf. Anza is die middelpunt van ons span en het saam ons span hierdie jaar gegroei. Ons het gelukkig geen ernstige beserings nie, net ‘n paar blou kolle hier en daar.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar? Ja, elke wedstryd wat ons die jaar aangepak het, het ons net ons beste gegee. Ek is trots op elke meisie in die span wat heel jaar lank net hul beste gegee het om tot die span se sukses by te dra. Al het ons die jaar moeilike teenstanders teëgekom, het dit ons ver seker nie terug gehou nie. Dit het ons net harder laat werk.

Wat verwag jy Saterdag van Uppies? Ek verwag dat ons opponent dit nie maklik vir ons nie gaan maak nie, maar ons is reg om die stryd aan te pak. Dit is die oomblik waarvoor ons gewerk het en ons gaan ons alles op die veld gee. Ek het volle vertroue in my span se potensiaal.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Hoërskool Duineveld te wees? Dit is vir my ‘n groot voorreg om die kaptein van die Gemsbokkies te wees. Daar is nie ‘n ander groep meisies saam met wie ek die jaar sou wou aanpak nie. Lizelle Human, ons onderkaptein van die Gemsbokkies, was my regterhand en my grootste ondersteuner die jaar. My wens
as kaptein is om die volgende generasie Gemsbokkies te inspireer om te lei met respek, selfvertroue en geduld.

Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier.

TagsGroot Interjol 2024
Previous Article

Groot Interjol 2024: Hoërskool Upington o.19 A ...

Next Article

Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld A hokkiespanne

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld o.19 A hokkieseuns

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Upington se eerstespan hokkieseunskaptein gesels met AWSUM

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Upington A rugbyspanne

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld se eerstespan rugbykaptein gesels met AWSUM

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld A rugbyspanne

    1st August 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Groot Interjol 2024: Hoërskool Duineveld o.19 A rugbyspan

    1st August 2024
    By Karien Frans

  • Alberton High SchoolGauteng JohannesburgJHB SouthRegional News

    Alberton High learners selected to represent Eastern Gauteng U18 hockey

  • Eastern CapeLaerskool StultingPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Laerskool Stulting se eerste 2 seuns-en dogterspelers aan Handhaaf se eeufees deelgeneem

  • Laerskool PanoramaNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Soccer Super 7 Tournament selection for Panorama Primary School 

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us