Laerskool Truida Kestell perdryer neem deel aan Vrystaat SAWMGA
ADVERTISEMENT
Mienke Munnik het die naweek van 27-28 April 2024 deelgeneem aan Vrystaat SAWMGA (South African Western Mounted Games Association) Qualifier 5 & 6. Sy presteer dan ook as volg: Qualifier 5 – 5 Items gery – 5 x 1ste Plekke en Overall Children Level 3 Champion Qualifier 6 – 5 Items gery – 5 x 1ste Plekke en Overall Children Level 3 Champion We are very proud of you!
![]()










