Laerskool WA Joubert hoofleiers vir 2024
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat as 2024 se hoofleiers gekies is:
- Hoofdogter: Kyla van Rhyn
- Hoofseun: Dylan Williams
- Onderhoofdogter: Gianay Scheffers
- Onderhoofseun: Daniel van der Westhuizen
![]()










