Laerskool Goedehoop leerder neem deel aan die SA Taekwando Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Amé vd Westhuizen van Laerskool Goedehoop wat die afgelope naweek (9 Maart 2024) aan die SA Kaekwando Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem het.
Haar uitslae is as volg:
- 2 x 4de plekke
- 2 x 3de plekke
- 1 x 2de plek










