Hoër Volkskool Gill Sportdag Uitslae
ADVERTISEMENT
Hoër Volkskool Gill Sportdag Uitslae. Na ‘n baie warm dag en baie opwindende wedstryde op die rugby- en hokkievelde, asook op die netbalbaan, behaal Hoër Volkskool gemengde uitslae. Ons sportmanne en -vroue het alles gegee en ons is trots op elkeen wat hul harte uitgespeel het en alles vir Volkskool gegee het. Tellings as volg (HVS eerste)
Rugby
- 0.14a teen DF Malherbe: 7-0
- 0.15a teen DF Malherbe: 5-12
- 0.16a teen DF Malherbe: 27-10
- 2es teen Hoërskool Grens: 12-8
- 1es teen Hoërskool Grens: 37-7
Hokkie
o.16A:
- Teen Hangklip 1es: 0-4
- Teen DF Malherbe 2des: 0-0
0.16B:
- Teen Hangklip 1es: 0-5
- Teen Templeton 1stes: 1-0
Netbal Eerstes:
- Teen DF Malherbe 9-15
- Teen Humansdorp Sekondêre skool: 12-15
- Teen Hangklip 10-17.
Dit was ‘n goeie afskop vir die 2024 seisoen vir al ons spanne wat deelgeneem het. Ons glo die Volksies gaan ons trots maak die jaar!!
Chante Lomberg
Deirdre Alberts is deur die verdedigers met die bal
Hestri Pearson gee die bal aan vir haar spanmaat
JJ Jansen gee die bal uit na ‘n suksesvolle skrum
Sanet Grobler verdedig










