Laerskool Wynland leerders presteer in spel
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Wynland leerders Phoebe van Wyk (graad 4) en Numeri van Wyk (graad 7) wat Saterdag, 7 Oktober, in die WOW se nasionale rondte uitstekend gevaar het. Ons is verskriklik trots op die twee sussies se harde werk. Julle hou die Uiltjies se naam hoog!
![]()










