Laerskool Kruinpark se fietsryers voltooi wedren
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al Laerskool Kruinpark se fietsryers wat op 9 September die Middelburg TWK skool #4 wedren voltooi het.
- Tiaan Wolvaardt 1ste
- Zak Wolvaardt 7de
- Carli Jacobs 13de
- Simone Coetzee 11de
- Mathys Wolhuter 32de
- Zante de Villiers 20ste
Trots op julle.
![]()










