Bethlehem Voortrekker Boogskiet Uitslae
ADVERTISEMENT
Sophia Pieters het op 21 Julie 2023 aan die AGA Voluit Boogskietkompetisie deelgeneem en behaal ‘n 2de plek (Gr 10 dogters-afdeling) asook ‘n 3de plek ( Hoërskool dogtersafdeling). Op 22 Julie 2023 het sy aan die Maluti Boogskietkompetisie deelgeneem behaal ‘n 3de plek in die Gr 10 dogters-afdeling.
Trekkertrots!
Sophia Pieters










