Laerskool Witpoort karateka presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Witpoort presteer nie net in skoolverband nie, maar ook buitemuurs. Christiaan van Zyl het die afgelope naweek, 6 Mei aan ‘n Martial Arts Sparring kompetisie deelgeneem. Hy is ‘n lid van Master West Academy. Tydens hierdie kompetisie behaal hy ‘n tweede plek.
Christiaan van Zyl










