Hoër Jongenskool Paarl atlete vaar puik in KAA Konfederasie se junior Afrika-kampioenskap
ADVERTISEMENT
Die KAA Konfederasie van Afrika-atletiek se junior Afrika-kampioenskap. (Levy Mwanawasa-stadion, Zambië; 29 April tot 3 Mei 2023) Van 29 April tot 3 Mei het twee van HJS se atlete aan hierdie kampioenskap in Zambië deelgeneem. HJS se atlete het puik presteer en verower twee medaljes.
o.18
- Andrew Lee Rothman (2) Paalspring 4,20 m
- Naeem Jack (1) 110 m-hekkies 13,31 s (kampioenrekord)
Links na regs : Adrew Rothman ; Naeem Jack










