Atletiek Nuus vir Hoërskool Waterkloof
ADVERTISEMENT
Atletiek Nuus vir Hoërskool Waterkloof. Wesley Badenhorst gaan na die wêreld o. 20 kampioenskappe in Peru. Tydens die kampioenskappe van 27 Augustus to 31 Augustus gaan Wesley, Suid-Afrika verteenwoordig in diskusgooi. Baie geluk Wesley, ons is trots op jou. Baie sterkte, ons kan nie wag om te sien wat jy nog gaan bereik nie.









