Ligbron Akademie vir Tegnologie wintersport hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Ligbron Akademie vir Tegnologie se spanne met trots.
Hokkie
Ligbron se eerste span seunshokkie is die Mpumalanga wenners sowel as die Noordvaal Kampioene vir 2022.Voor: G Ebersohn ( spanbestuurder), J Olivier, M Bhengu, S Buthelezi, W Ngwenya, V Nkosi ( afrigter) Agter: B Phakathi, W du Toit, D Koch, N Motha, D Els, A Tikly, M.P de Jager, R Beetge, D Roodt, S Shongwe, R Kruger
Rugby
Eerste rugbyspan: Ligbron neem vir die eerste keer deel in die Noordvaal Skildafdeling en ons eerste span eindig in Top 4 van Skildafdeling.Agter: Jean-Dré Goslin, Vannie Fourie, Arno Koekemoer, Sias Jacobs, Henco de Bruyn, Kyle Alves, Peet Marx, Harry Steenkamp, Huntley Cooper, Siyabonga Shoba, Dries Odendaal, Wynand Moolman, Paul Gissing, Thierry Enslin, Mavundla Lwandile, Qhawe Lukhele, Ayanda Mkwebane. Voor: Khaya Mahlangu, Khulekani Maseko, Thando Khumalo, Sithelo Zikhali , Ruan Matthee, Philasande Nkosi, Mpho Ngwenya, Msizi Hlope, Lethu Ngobese
Ligbron se tweede rugbyspan is die Noordvaal Kampioene in die skildafdeling
Ligbron se derde rugbyspan is die Noordvaal Kampioene in die Skildafdeling
Skaak
Ligbron se o.15 Skaakspan is die Mpumalanga wennersD Adebayo, S Dlamini, J Bhika, A Agre, L Rushwaya, L Phakathi, M Lethabo
Koor
Ligbron se koor het aan die Cantamus Nasionale Skole Koorfees in George deelgeneem waar hulle ‘n derde plek losgesing het in die “mixed voice choirs”.Koor Eerste ry van links af:Sona Soyeye,Rethabile Zulu,Boitumelo Mokone,Asanda Mathebula,Zoë Botha,
Adele Fick,Lee Anne Novella,Mpumi Ndhlovu,Zanika Minaar,Palesa Pobe,Masha van Niekerk,Ntando Sithole,Gerbie Wilsnach,
2de ry: Marushcka Smith,Siphilile Nkosi,Hendrik Fourie,Jade Brits,Rochelle Scheepers,Herman Brits,William Clark,Carel Bester,
Siyanda Maduna,Tumelo Cele,Nhlanhla Magomaneng ,Nadine van der Linde,Ettiene Herbst 3de ry: Morne Herbst, Charissa Terblanche,Mieke van der Linde,Vinasia Marx,Simone Cloete,Janneke de Villiers,Jasmyn Archer,Jandre van Staden,Samuel Fourie,Lohan Coetzee,Leri-Gene Nel,Tamryn Archer,Zama Nkosi,Anele Manana,Handre Dieedricks,Stiaan van Niekerk,Delarey Barnard,
Landloop
Ligbron se landloopspan behaal die volgende plekke op die Nkangala Interhoër: Junior meisies: 2de plek, junior seuns – 2de plek, senior seuns- derde plek










