HS Tygerberg akademie
ADVERTISEMENT
Top 10:
- Graad 12 Andrea Cupido & Cornél van Lill 91.8%
- Graad 11 Jana van der Watt 92.2%
- Graad 10 Niel van der Colff 95%
- Graad 9 Leigh-Ann van Houwelingen 94.1%
- Graad 8 Taytum Goliath 87.4%
Gr8 Taytum Goliath
Gr9 Leigh-Ann van Houwelingen
Gr10 Neil van der Colff
Gr11 Jana van der Watt
Gr12 Andrea Cupido
Gr12 Cornél van Lill
Afrikaanse Huistaal Olimpiade:
Niel van der Colff is ook aangewys as die nasionale wenner van 2021 se Junior Afrikaanse Huistaal Olimpiade. Hy het 88% behaal. [Hierdie inligting is eers gedurende hierdie kwartaal gepubliseer]










