30 Bethlehem Voortrekker HS-netbaldogters is tot TBM-spanne verkies
ADVERTISEMENT
30 Bethlehem Voortrekker HS-netbaldogters is tot TBM-spanne verkies wat aan die Vrystaatnetbalproewe gaan deelneem: Die dogters sal op 14 Mei 2022 in Sasolburg deelneem aan Vrystaat Netbalproewe.
o.14:

Vlnr: Voor: Clarise Reynecke, Jodie Haward,Maja Botha Agter:Ané Crous, Lisa Rautenbach, Janke Schnetler Afwesig: Viola Mkhize
o.15:

Vlnr: Voor: Annika van Rooyen, Thato Mohloki, Karabo Sempe, Agter: Anja van Zyl, Celri Botha, Chloe Opperman
o.16:

Vlnr: Voor: Heili Pretorius, Jasmine Liebenberg, Mianca van Niekerk Agter: Elouise Snyman, Elizbe Heyns, Marilé Jonck, Siba Booi
o.17:

Vlnr: Megan Azar, Luané Terblanche, Karli van Niekerk, Anke Heyns,Amy Rautenbach
o.18:

Vlnr: Jamie Lourenco, Megan Dempsey,Theanette Jonck, Carli Shannon Afwesig: Cadi Mei









