10 Km wedloop sukses vir Hoërskool Framesby tweeling
ADVERTISEMENT
Heart Break Hill,Die Vermaak-tweeling van Hoërskool Framesby het in die Charlo 10km-wedloop geskitter. Die roete is bulterig en vol uitdagings. Kylie Vermaak behaal ‘n tweede plek in ‘n tyd van 48:18 en haar suster, Chloe, behaal ‘n derde plek in ‘n tyd van 53:01 in die junior vroue-afdeling. Baie geluk aan die tweeling.
![]()










