Skaak prestasie vir Destinatus Privaatskool
ADVERTISEMENT
Destinatus Privaatskool skaakspelers het puik strategie, vaardigheid en sportmangees getoon tydens die toernooi. Baie geluk aan elke speler wat ons skool met trots verteenwoordig het!

Vrydag, 8 Augustus, het ons leerders deelgeneem aan ’n vriendskaplike skaakwedstryd by Excelsior Primêr. Skaakmat is nie die enigste doel nie – ons leerders leer, dink krities en geniet dit om saam te speel in hierdie vriendelike skaakwedstryd.










