Sishen Primêr netbal meisies het deelgeneem aan Sediba se mini sportsdag
ADVERTISEMENT
Op 10 Mei het Sishen Primêr 0.7, 0.8 en 0.9 meisies deel geneem aan Sediba se mini sportsdag. 3 van ons dogters was gekies as speler van die wedstryd. Die meisies het dit vreeslik geniet en ons is baie trots op hulle.















