Laerskool Witpoort Netbal nuus
ADVERTISEMENT
Adelé Oosthuizen het deurgedring na die Gauteng netbalproewe. Die eerste rondte proewe het 9 Maart plaasgevind, waarvan sy een van slegs 14 spelers is wat verkies is om verder deel te neem aan die Gauteng proewe. Verdere proewe vind Woensdag, 15 Maart plaas by Hoërskool Montana. Baie geluk Adelé, Laerskool Witpoort is baie trots op jou en baie sterkte vir die proewe.
![]()










