Rugby prestasie vir Laerskool Stulting
ADVERTISEMENT
Veels geluk aan Wilhelm Bredell wat gekies was om die OP o/13 akademie rugbyspan by vanjaar se Cravenweek wat vanaf 30 Junie tot 4 Julie in Oos-Londen gehou was te verteenwoordig.