Primêre Skool Jordania leerders aan die Vrystaat Biathlè Kampioenskappe deelgeneem
ADVERTISEMENT
Die volgende leerlinge van Primêre Skool Jordania het aan die Vrystaat Biathlè Kampioenskappe by Bvhs op 28 April deelgeneem
- Minè Joubert
- Anieke Prinsloo
- Mieke Maritz
- Ruan Fourie
- Dehan Cilliers
- Ruhan Cilliers
- Gidon Verster
- Aneldi Bezuidenhout
- Annabelle Bezuidenhout
- Anienke Bezuidenhout
- Milé Bezuidenhout
- Leigh- Ann Meyer
Die Vrystaat span sal deurgegee word aan die skool die SA Kampioenskappe vind in September plaas in Gauteng.
![]()










