AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Bridge House School Senior and Junior debating teams shine at the provincials

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Seunshokkie Eerstespankaptein – Henré Kotzé

  • Honours Blazers for two outstanding achievers of Edenvale High School

  • Celebrating Excellence at Hotazel College

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Netbal Eerstespankaptein – Zani Booysen


Hoërskool HermanusOverbergRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Overberg›Hoërskool Hermanus›Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hermanus se hoofseun vir 2022

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hermanus se hoofseun vir 2022

By Andreneza Damonse
10th January 2022
1749
0

ADVERTISEMENT


Share:

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hermanus se hoofseun: Landré Botma

Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Na die afgelope twee jaar hoop ek om weer ‘n normale skooljaar in 2022 te hê. Ek hoop dat die graad 8’s van 2022 ‘n jaar kan beleef van “Hermie Magic”, ‘n jaar van sport- en kultuur-geleenthede en om die skool se naam hoog te hou.

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Ek neem verantwoordelikheid vir my dade. Ek hou my woord en behandel almal met respek. Ek is soms te ongeduldig, want ek wil hê dinge moet dadelik gebeur, maar sommige dinge het ongelukkig tyd nodig.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek sal nie iets verander nie maar ek sal wil hê dat die “gees” en deelname in ons skool na normaal terugkeer, want dit is wat skool lekker en die moeite werd maak.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek geniet die sportdae en veral die interskole. Niks kom by die warm trots wat in jou borrel as jy interskole wen saam met die hele Hermie-familie nie!

Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Ek sal graag vir my matriek eksamen ‘n A-gemiddeld wil behaal.

Enige boodskap aan graad 7 leerders wat `n Hoërskool moet kies? Aan die graad 7’s: julle antwoord is eenvoudig. “Hoërskool Hermanus”. Hier sal jy deel vorm van ons groot familie wat omgee vir mekaar. Hier word top sportspelers, atlete en akademikuste gevorm met die ondersteuning van n fantastiese bestuurspan en groep onderwysers.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? “Lead by example”. Onthou dat ons as ‘n span tot alles in staat is. En vir my mede matrieks: ”Volg jou hart”.

Wie is jou rolmodel? Meneer Hassenkamp, ons voormalige skoolhoof. Hy het elke leerder op sy naam geken en het elke leerder tuis laat voel in die skool. Hy het elke leerder van die Hoërskool Hermanus op sy hart gadra.

Wat is jou planne vir na skool? Ek wil graag ingenieurswese gaan studeer na skool.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Ek sou graag Captain America wil wees, omdat hy streef na goedheid en regverdigheid. Ek sal graag n positiewe verskil en bydrae in die mense rondom my se lewens wil maak.

Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met… Julle sal my kry langs die see met ‘n visstok in die hand.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Megan Fox.

Kies een:

  • Netbal, rugby, krieket of hokkie? Rugby
  • Cappuccino, warm sjokolade of tee? Cappuccino
  • Braai saam met vriende of ‘n wegneemete? Braai saam met vriende
  • Vir ure lank jou gunsteling TV-reeks kyk of ‘n musiekfees bywoon? Musiekfees bywoon
  • Android of iOS? iOS

Tags2022 AWSUM Couch interview
Previous Article

Dundee High School says goodbye to a ...

Next Article

KZN Youth Choir Director William Silk Heads ...

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapePaul Sauer High SchoolPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Paul Sauer se hoofdogter vir 2022

    21st February 2022
    By Andreneza Damonse
  • HelderbergHoërskool StrandRegional NewsWestern Cape

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Strand se hoofseun vir 2022

    11th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • North WestPotch Klerksdorp and surroundsPotchefstroom GimnasiumRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Potchefstroom Gimnasium se hoofdogter vir 2022

    11th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Danville Park Girls High SchoolDurban and Durban NorthKwazulu-NatalRegional News

    On the AWSUM couch with Danville Park Girls’ High School’s RCL President for 2022

    11th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool NylstroomLimpopoRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Nylstroom se hoofseun vir 2022

    14th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional NewsWestering High School

    On the AWSUM couch with Westering High School’s Head Girl for 2022

    11th January 2022
    By Andreneza Damonse

  • HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News

    Hoërskool Ermelo vaar puik by die Afrikaanse Ekspo

  • Curro MosselbayRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    E-sport results from Curro Mossel Bay

  • Cannons Creek Independent SchoolRegional NewsSouthern SuburbsWestern Cape

    Cannons Creek Orff Orchestra aces Eisteddfod

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us