AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Curro Hermanus participated at the Willie le Roux Rugby Festival

  • Worcester-Noord Primêre Skool vier Wêreldboekedag

  • Hoërskool Bredasdorp athletes excel in Cross Country

  • Hoërskool Ellisras se SA Skole Swem Kampioenskappe uitblinker

  • Laerskool Aliwal-Noord rugbyspanne wys veggees in Trompsburg


Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News
Home›Regional News›Northern Cape›Hoërskool Duineveld›Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Duineveld se hoofseun vir 2022

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Duineveld se hoofseun vir 2022

By Andreneza Damonse
11th January 2022
906
0

ADVERTISEMENT


Share:

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Duineveld se hoofseun: Malan Geldenhuys

Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om Hoërskool Duineveld in ‘n skool te omskep waar ‘n goeie balans tussen akademie en sport gehandhaaf word.

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte?

  • Sterkpunte: Ek wil altyd seker maak dat regverdigheid geskied en net die beste vir my mede-leerders hê.
  • Swakpunte: Ek oordink soms ‘n situasie te veel.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Dit voel vir my dat oor die afgelope paar jaar is leerders oor die algemeen, se respek en waardering vir onderwysers minder as in die verlede. In Veltieland is waardes vir ons baie belangrik, so dit is graag iets wat ek sal wil verander.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Duineveld het nog altyd die vermoë gehad om in moeilike tye saam te kan trek en die probleem dan op te los en dit is iets wat baie uniek is aan die skool.

Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Ek sal graag ‘n A-gemiddeld wil kry op my matriek eindeksamen en die nodige punte behaal vir universiteitstoelating.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? As gevolg van Covid-19 het die skool se gees die afgelope paar jaar baie afgeneem en dit is dus ons verantwoordelikheid as Klas van 2022 om dit terug te bring en ‘n positiewe voorbeeld te stel vir die res van die skool.

Wie is jou rolmodel? Jean de Villiers.

Wat is jou planne vir na skool? Ek wil graag Bedryfsingenieurswese by die Universiteit van Stellenbosch gaan studeer.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Mister Incredible. Hy is baie doelgerig en wil die wêreld net ‘n beter plek maak.

Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… die huis saam met familie of in die natuur.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Madison Iseman.

Kies een:

  • Netbal, rugby, krieket of hokkie? Rugby
  • Cappuccino, warm sjokolade of tee? Cappuccino
  • Braai saam met vriende of ‘n wegneemete? Braai saam met vriende.
  • Vir ure lank jou gunsteling TV-reeks kyk of ‘n musiekfees bywoon? Musiekfees
  • Andriod of iOS? Android

Tags2022 AWSUM Couch interview
Previous Article

On the AWSUM couch with Hermanus High ...

Next Article

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Ben ...

Share:

Related articles More from author

  • Gauteng JohannesburgHoërskool RandburgRandburg Linden NorthcliffRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Randburg se hoofdogter vir 2022

    12th April 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool De AarNorthern CapeRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool De Aar se hoofdogter vir 2022

    21st February 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool HermanusOverbergRegional NewsWestern Cape

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hermanus se hoofseun vir 2022

    10th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • HighveldMiddelburg Primary SchoolMpumalangaRegional News

    On the AWSUM couch with Middelburg Primary School’s Head Boy for 2022

    12th April 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool LutzvilleRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Lutzville se hoofdogter vir 2022

    21st February 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool Ben ViljoenLimpopoRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Ben Viljoen se hoofdogter vir 2022

    10th January 2022
    By Andreneza Damonse

  • Northern CapePrimêre Skool op die Voorpos Noord KaapRegional News

    Primêre Skool op die Voorpos leerders presteer briljant tydens die A-Arts vertoning

  • HighveldLaerskool TaalfeesMpumalangaRegional News

    Laerskool Taalfees leiers vir 2023

  • Balmoral Girls' Primary SchoolEastern CapeEastern Cape TownsRegional News

    Balmoral Girls’ Primary School Prizegiving 2023

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us