Motorcross uitslae vir Primêre Skool Naudeville
ADVERTISEMENT
Motorcross uitslae vir Primêre Skool Naudeville. Giana Blignaut, Gr. 6 het 25 Oktober aan die Mega Madalas Off Road Enduro Race in Clarens deelgeneem. Sy ontvang ń silwer medalje. Baie geluk.
![]()










